Oor Ons

Voorskool 18maande-5jaar

Naskool Gr R-Gr7

Fooie Voorskool R3420 / Naskool R2070

Kampusure 6h15-17h45

Ons is altyd oop vir besoeke en besigtiging van ons skool!

Buitemuurse Aktiwiteite 

Monkeynastix

Beweging en Vaardighede vir Gesonde Ontwikkeling

Rugby

Balvaardighede en Fiksheid asook spelontwikkeling

Judo

Balans, dissipline en vaardigheidsontwikkeling

Phyzz Ed Sportz

Fiksheid, sportontwikkeling, balvaardighede